Pay in installments of $37.50 with
,
and
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 18 - Jul 23
For Your Every Summer RSVP, with Code: SUMMER15
Description
'n Trompet vir ThomasBilingual Tweetalig { English & Afrikaans } 72 pages A5 + AUDIO CD 'n Trompet vir Thomas Thomas is 'n avontuurlustige seuntjie. Hy hou van speel en verbeel en ontdek. Maar op 'n dag tuimel sy kleinseuntjie wreld inmekaar. Hy het asma, s sy huisdokter. Wat nou van al sy drome en reise? Wat nou van sy sport en ideale? En wat nou van sy planne met Oupa se trompet..? Thomas se vrese en vrae verdwyn egter soos mis voor die son wanneer die skool se
Bilingual | Tweetalig
{ English & Afrikaans } 72 pages - A5 + AUDIO CD
'n Trompet vir Thomas
Thomas is 'n avontuurlustige seuntjie. Hy hou van speel en verbeel en ontdek. Maar op 'n dag tuimel sy kleinseuntjie-wêreld inmekaar. Hy het asma, sê sy huisdokter.
Wat nou van al sy drome en reise?
Wat nou van sy sport en ideale?
En wat nou van sy planne met Oupa se trompet..?
Thomas se vrese en vrae verdwyn egter soos mis voor die son wanneer die skool se sokkerheld vir hom 'n geheim vertel...
Hierdie prenteboek poog om vir jong kinders die feite en realiteite van asma te leer.
Dit ontbloot die mites en die wolhaarstories oor hierdie diagnose en wys dat 'n asmalyer 'n normale en opwindende lewe kan lei.
Shipping Notes
- Free Standard Shipping on $100+ Orders to the USA.
- Except Preorder products are shipped in 48 hours.
- Delivery to the USA:
- Standard Shipping : 3-10 business days
- If time is of the essence, please consider selecting expedited delivery for faster service.
Exchange/Return Notes
- We offer a 30-day return/exchange service after receiving.
- Final sale items are not eligible for returns or exchanges.
- To process your return/exchange, please contact us at [email protected]
- Please click here for more details>>> Return & Exchange Policy